As stated in a previous post, I have made an agreement with Ferdi de Vos from Toyota that all Fortuner complaints I receive, will be forwarded to him personally. He will ensure that the client receive a response. In the case of a response, or where the customer is still unhappy, I will also post the comments here.




January 31st, 2009 at 8:49 pm
Ek het my FORTUNER DIESEL 4×4 in Augustus 2006 gekoop.Ek wil nie op sinkplaat gaan ry met die hoop dat dit met ook sal gebeur sodat ek kan saampraat nie.Ek het al heelwat grondpad gery maar nie noodwendig op sinkplaat nie.Ek gebruik hom ook baie in n wildreservaat met spoedgrens van 30 kpu.Net die wete dat ons dalk in doodskis op wiele ry is genoeg rede dat hierdie saak opgelos moet word of ek raak ontslae van die voertuig.