Op die ingewing van die oomblik het ons besluit Namibie is die plek om te wees einde 2008.
Fortuner is reg, danksy Wynland 4×4 en Bridgestone (nie Toyota nie). Vanaand slaap ons by Kleinplasie on Springbok. R550 vir 4 ster self catering; nie sleg nie. Die plek is pragtig. More slaat on Namibie, geen planne oor hoe ons dit nog gaan doen nie.








January 1st, 2009 at 7:31 am
Nee a pel, hier is dan niks geblog vir die laaste week nie! Klink my die Namibie lug het jou aangetas. Anyway, ‘n wonderlike 2009 word jou en jou vroutjie douwtjie toegewens. Hoop al julle drome word waar, ook die een oor die Fortuner wat tog nooit moet vasval nie. Cheers, e&m
December 27th, 2008 at 3:29 pm
Kan nie wag vir die fotos nie!!
December 26th, 2008 at 9:27 pm
Dankie vir die boodskap. Jip, disse pragtige plek. Amper klaar gebraai, en more se planne is gemaak. Fish River Canyon hier kom ons.
December 26th, 2008 at 9:11 pm
Dit lyk na ‘n pragtige plek!! Glo julle gaan heerlik daar slaap en uitrus na die lang pad vandag… om weer reg te wees vir more se rit.
Geniet dit…. ons hou die blog dop!!