Welkom Namibie. Net aan die regte kant (Namibie) van die grens bevind ons ons nou. Die pad is uitgestrek voor ons, en beloof goeie dinge ook. Ek hoop ek sien ‘n paar monster duine van naby. Ek kan ook die gif van die moderne lewe uit my begin voel vloei.





Sat, Dec 27, 2008
Namibia