Dit was aand, en dis nou oggend. Canyon Lodge naby die Visrivier Canyon in Namibie was ok, maar te duur vir wat jy kry. Klein dingetjies maak nie sin nie, soos dat jy byvoorbeeld n paar 100m stap na jou pragtige afgeleë huisie. Jy mag nie met jou motor soontoe ry nie, maar daar gekom is daar geen yskassie of honesty bar vir die droeë kele nie. Dis egter pragtig hier, en met n laer prys, sal ons wel weer terugkom







Sun, Dec 28, 2008
Namibia