Afrikaanse musiek

Wed, Jan 28, 2009

Musiek

Afrikaanse musiek

Afrikaanse musiek. Of eerder, kommersiële, doef-doef “ek is dom” Afrikaanse musiek.

Ek het so baie te babbel daaroor, dat ek eerder niks gaan kwytraak nie.

Cyanide & Happiness som dit perfek op vir my met een van hulle prentjies.

,

Leave a Reply