Sjef Philip Pretorius is ‘n man met ‘n stem. ‘n Grote. Ek ken Philip al ‘n ruk. Eers as ‘n luidrugtige ondersteuner van rock musiek toe hy ‘n klient by Dorpstraat Teater in Stellenbosch was, toe later as sjef daar. Nog later as eienaar, en deesdae die kos man by Poplars Restaurant by D’Aria buite Durbanville.
Philip het die gewoonte om homself in te werk by shows. Glo dit of nie, maar dit gaan nie altyd saam met wyn nie. Hier is hy, saam met sy vriende Klopjag op die verhoog by Dorpstraat. Hy doen ‘n meaaaaaaan Eddie Vedder.




February 28th, 2009 at 1:48 pm
Ek het hierdie nou geniet JUIS omrede HY so lekker kry - ek bly mos nou in hierdie deel van SA - moet beslis plan maak om by die teater uit te kom - Dankie vir die deel hiervan!