Saturday, November the 30th, we went to Atlantis Dunes. It was a fantastic day. Look out for the Prado REVERSING up a dune… Thanks to HugoOU for the great GREAT GREAT video.
Continue reading...21. November 2008
Eish. Einde van ‘n era. Net toe ek begin dink daar is dalk ander mense wat my goed wil lees, toe loop Mooiloop mooi na sy rusplek. Alle eer, almal by Mooiloop. Fantastiese tydskrif. Ek gaan julle mis.
Continue reading...14. November 2008
Dankie aan HugeOu & photofunia.com
Continue reading...7. September 2008
Op www.mooiloop.co.za beskikbaar hier. Die donnerse Britte. Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna bosse. Die legende gaan dat Henry baie suksesvol was met sy boerdery, en besluit het om dit te gebruik om iets te doen aan ‘n groot probleem in die bos. Eintlik 2 groot probleme. [...]
Continue reading...29. July 2008
In my naïewe jeug was ek ‘n ingeskrewe meganiese ingenieurswese student by Stellenbosch. Daar het nie veel van dit gekom nie, maar daardie 4 jaar van waansin waarvoor my arme ouers moes betaal, het wel 2 groot nagevolge gehad. Een. Maak nie saak hoe sleg jy doen op universiteit nie; net die feit dat jy [...]
Continue reading...22. June 2008
“Mooi loop”, reken Willie. Hy is ‘n interresante man. Die wie ons en hom ken, weet dat ons lofliedere sing oor Willie. Ons het op hom afgekom een Saterdag middag, toe ek my dolphin shape 3-reeks BMW op ‘n duin gaan parkeer het naby Yzerfontein. Lang storie, maar dit was die uiteinde van ‘n samekoms van [...]
Continue reading...28. May 2008
Onlangs weer lees ek een van my vriend Johan Bakkes se vele reis skrywes, en reg aan die begin maak hy weer half-skaam verskoning vir die feit dat hy gelukkig is. Snaaks, toe ek dit lees kon ek sy geluk aanvoel en weet waaroor hy so ‘n heuglike uitkyk oor die lewe het, maar nou [...]
Continue reading...2. May 2008
Ek:”Liefieeeeee!!!“ Liefie:”Ja?“ “Daar is ‘n gogga in my pap”. “Nou haal hom uit” “Ok”. . . . “Liefieeeeeeeeeeeeeeee!” “Wat is dit?“ “Daar is weer ‘n gogga in my pap. Wag, daar is nog 2 in my pap” “Nou haal die goed uit, ek is besig met my eie gogga probleem“ . . . “LIEEEEEEEEEEEEEEEEEEFIEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!” “My goeie donner, kan jy nie sien ons word aangeval nie! Gooi weg die pap, laat ons [...]
Continue reading...16. April 2008
Hoe meer ek probeer uitvind oor wie presies hierdie mistieke man is, hoe meer lyk dit vir my asof hy NIE Valiant se Mystic Boer is nie. Die storie loop dat hy ‘n Boer (nie ‘n boer nie) is, wat vir volk (die uitverkore wit volk hier onder aan die gatkant van Afrika) en vaderland [...]
Continue reading...
2. December 2008
0 Comments