Tinus of Virtual Africa posted this fantastic video of a curious rhino that kept on bothering him while trying to take a virtual tour at Hlosi Lodge in the Eastern Cape. Watch the video, it’s gripping stuff! the full article, with the final virtual tours (with the rhino as the centre attraction) can be [...]
Continue reading...31. December 2008
This is for Murray. While you are enjoying the Caribian, we are ending 2008 by answering some important questions. We look forward to answering some more at the end of next year.
Continue reading...31. December 2008
Sjoe, ons het nou lekker gebly by die Wild Horse Inn by Klein Aus Vista. HOOGS aanbeveel! Piet en sy mense weet hoe om ‘n plek te laat werk, en mense teen ‘n redelike koste gemaklik te laat voel. Sossosvlei hier kom ons.
Continue reading...29. December 2008
Die wilde perde van die Namib is ongelooflike diere. Hulle word genoem “feral horses”, wat beteken domestiese diere wat wild leef. Aan die begin van die 1900’s het hulle begin rondbeweeg hier, al hoe wel niemand seker is presies wat gebeur het nie. Die huidige teorie is dat dit iets te doen gehad het met [...]
Continue reading...28. December 2008
Nie Windows Vista nie, vir die 3 geek vriende van my. Klein Aus Vista. Dit ruik en lyk sommer vars en gerieflik vir die nie so moeë reisiger. Na gister aand se buitensporige pryse vind ons toe hierdie klein wonder net buite Aus. Die mense is vriendelik, die pryse is redelik en meer belangrik; [...]
Continue reading...28. December 2008
Wow. Eerste gewaarwording van die ongelooflike Namib woestyn; die rede vir ons koms Namibie toe. My gebed is dat ons die sand en die duine ordentlik onder ons voel.
Continue reading...28. December 2008
Sal ons dit ooit stap? Die jaar sal ons vertel.
Continue reading...28. December 2008
Visrivier Canyon het nounet my asem weggeslaan.
Continue reading...28. December 2008
Dit was aand, en dis nou oggend. Canyon Lodge naby die Visrivier Canyon in Namibie was ok, maar te duur vir wat jy kry. Klein dingetjies maak nie sin nie, soos dat jy byvoorbeeld n paar 100m stap na jou pragtige afgeleë huisie. Jy mag nie met jou motor soontoe ry nie, maar daar gekom [...]
Continue reading...
8. February 2009
0 Comments