Welkom Namibie. Net aan die regte kant (Namibie) van die grens bevind ons ons nou. Die pad is uitgestrek voor ons, en beloof goeie dinge ook. Ek hoop ek sien ‘n paar monster duine van naby. Ek kan ook die gif van die moderne lewe uit my begin voel vloei.
Continue reading...27. December 2008
Ons ry nou uit Springbok. Petrol en braai tang moet gou gekoop word, dan Noord Oewer
Continue reading...26. December 2008
Op die ingewing van die oomblik het ons besluit Namibie is die plek om te wees einde 2008. Fortuner is reg, danksy Wynland 4×4 en Bridgestone (nie Toyota nie). Vanaand slaap ons by Kleinplasie on Springbok. R550 vir 4 ster self catering; nie sleg nie. Die plek is pragtig. More slaat on Namibie, geen planne [...]
Continue reading...7. September 2008
Op www.mooiloop.co.za beskikbaar hier. Die donnerse Britte. Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna bosse. Die legende gaan dat Henry baie suksesvol was met sy boerdery, en besluit het om dit te gebruik om iets te doen aan ‘n groot probleem in die bos. Eintlik 2 groot probleme. [...]
Continue reading...21. August 2008
Ek het NIE ‘n idee wie hierdie geskryf het nie, maar dankie vir Karate Kallie wat dit aangestuur het. Niks in die lewe bring groter vreugde vir ‘n moeë vis-en-hoenderdieet as ‘n langnaweek in Namibia nie. Die oggend, middag en aandvleisvure brand hoog en die vet drup uit die vakansie baarde, dis ‘n geil besigheid man, [...]
Continue reading...22. June 2008
“Mooi loop”, reken Willie. Hy is ‘n interresante man. Die wie ons en hom ken, weet dat ons lofliedere sing oor Willie. Ons het op hom afgekom een Saterdag middag, toe ek my dolphin shape 3-reeks BMW op ‘n duin gaan parkeer het naby Yzerfontein. Lang storie, maar dit was die uiteinde van ‘n samekoms van [...]
Continue reading...2. May 2008
Ek:”Liefieeeeee!!!“ Liefie:”Ja?“ “Daar is ‘n gogga in my pap”. “Nou haal hom uit” “Ok”. . . . “Liefieeeeeeeeeeeeeeee!” “Wat is dit?“ “Daar is weer ‘n gogga in my pap. Wag, daar is nog 2 in my pap” “Nou haal die goed uit, ek is besig met my eie gogga probleem“ . . . “LIEEEEEEEEEEEEEEEEEEFIEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!” “My goeie donner, kan jy nie sien ons word aangeval nie! Gooi weg die pap, laat ons [...]
Continue reading...16. April 2008
Hoe meer ek probeer uitvind oor wie presies hierdie mistieke man is, hoe meer lyk dit vir my asof hy NIE Valiant se Mystic Boer is nie. Die storie loop dat hy ‘n Boer (nie ‘n boer nie) is, wat vir volk (die uitverkore wit volk hier onder aan die gatkant van Afrika) en vaderland [...]
Continue reading...9. April 2008
Right. Oë oop. Knip. Knip. Vryf oë. Kyk rond. Eldre. Check. Trouring. Check. Geen babbelaas. Check. Kussings. Check. Geen idee waar ek is nie. Check. Dis ‘n bekende gevoel uit my wyn drinkende, nie-studerende jeug. Kyk verder. Donker. So ‘n groen donker. Iets waai in die wind, so sylerig. Dis warmerig. Klein area. O MOER! Ons is in Namibië; op ons vakansie wat so amper nie gebeur het [...]
Continue reading...
27. December 2008
0 Comments