Archive | Africa RSS feed for this section

Visrivier Canyon

27. December 2008

0 Comments

Eerste ongelooflike aanskou van die Visrivier Canyon. Dis redelik ver weg, en die IPhone kamera laat dit nie reg lyk nie. Ek weet wel waarna ons uitsien.

Continue reading...

Deur Vioolsdrif

27. December 2008

0 Comments

Welkom Namibie. Net aan die regte kant (Namibie) van die grens bevind ons ons nou. Die pad is uitgestrek voor ons, en beloof goeie dinge ook. Ek hoop ek sien ‘n paar monster duine van naby. Ek kan ook die gif van die moderne lewe uit my begin voel vloei.

Continue reading...

Kleinplasie, Springbok

27. December 2008

1 Comment

Ons ry nou uit Springbok. Petrol en braai tang moet gou gekoop word, dan Noord Oewer

Continue reading...

Namibie 2008

26. December 2008

4 Comments

Op die ingewing van die oomblik het ons besluit Namibie is die plek om te wees einde 2008. Fortuner is reg, danksy Wynland 4×4 en Bridgestone (nie Toyota nie). Vanaand slaap ons by Kleinplasie on Springbok. R550 vir 4 ster self catering; nie sleg nie. Die plek is pragtig. More slaat on Namibie, geen planne [...]

Continue reading...

Enjoy the Cape Peninsula in glorious 3D

4. December 2008

0 Comments

My friend Tinus from Virtual Africa own’s the most beautiful photography of South-Africa. His website, www.virtualafrica.co.za publish spins of places all over the country. These are basically 360º views of places. He recently started publishing full screen virtual tours, and man, are they not impressive? Hop on over to Virtual Africa to see the Cape Peninsula [...]

Continue reading...

Britte, Italianers en armblankes.

7. September 2008

19 Comments

Op www.mooiloop.co.za beskikbaar hier. Die donnerse Britte. Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna bosse. Die legende gaan dat Henry baie suksesvol was met sy boerdery, en besluit het om dit te gebruik om iets te doen aan ‘n groot probleem in die bos. Eintlik 2 groot probleme. [...]

Continue reading...

Namibië, Vleis, Ghout en ‘n pillietjie

21. August 2008

4 Comments

Ek het NIE ‘n idee wie hierdie geskryf het nie, maar dankie vir Karate Kallie wat dit aangestuur het. Niks in die lewe bring groter vreugde vir ‘n moeë vis-en-hoenderdieet as ‘n langnaweek in Namibia nie.  Die oggend, middag en aandvleisvure brand hoog en die vet drup uit die vakansie baarde, dis ‘n geil besigheid man, [...]

Continue reading...

Die redakteur van Mooiloop het my lewe verwoes

22. June 2008

4 Comments

“Mooi loop”, reken Willie. Hy is ‘n interresante man. Die wie ons en hom ken, weet dat ons lofliedere sing oor Willie. Ons het op hom afgekom een Saterdag middag, toe ek my dolphin shape 3-reeks BMW op ‘n duin gaan parkeer het naby Yzerfontein. Lang storie, maar dit was die uiteinde van ‘n samekoms van [...]

Continue reading...

Skaap in honde klere

28. May 2008

2 Comments

Onlangs weer lees ek een van my vriend Johan Bakkes se vele reis skrywes, en reg aan die begin maak hy weer half-skaam verskoning vir die feit dat hy gelukkig is. Snaaks, toe ek dit lees kon ek sy geluk aanvoel en weet waaroor hy so ‘n heuglike uitkyk oor die lewe het, maar nou [...]

Continue reading...

Gogga maak vir baba bang

2. May 2008

2 Comments

Ek:”Liefieeeeee!!!“ Liefie:”Ja?“ “Daar is ‘n gogga in my pap”. “Nou haal hom uit” “Ok”. . . . “Liefieeeeeeeeeeeeeeee!” “Wat is dit?“ “Daar is weer ‘n gogga in my pap. Wag, daar is nog 2 in my pap” “Nou haal die goed uit, ek is besig met my eie gogga probleem“ . . . “LIEEEEEEEEEEEEEEEEEEFIEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!” “My goeie donner, kan jy nie sien ons word aangeval nie! Gooi weg die pap, laat ons [...]

Continue reading...