Hoe meer ek probeer uitvind oor wie presies hierdie mistieke man is, hoe meer lyk dit vir my asof hy NIE Valiant se Mystic Boer is nie. Die storie loop dat hy ‘n Boer (nie ‘n boer nie) is, wat vir volk (die uitverkore wit volk hier onder aan die gatkant van Afrika) en vaderland [...]
Continue reading...9. April 2008
Right. Oë oop. Knip. Knip. Vryf oë. Kyk rond. Eldre. Check. Trouring. Check. Geen babbelaas. Check. Kussings. Check. Geen idee waar ek is nie. Check. Dis ‘n bekende gevoel uit my wyn drinkende, nie-studerende jeug. Kyk verder. Donker. So ‘n groen donker. Iets waai in die wind, so sylerig. Dis warmerig. Klein area. O MOER! Ons is in Namibië; op ons vakansie wat so amper nie gebeur het [...]
Continue reading...
16. April 2008
6 Comments