Kaptein Caprivi blogs... » Sutherland

Britte, Italianers en armblankes.
Op www.mooiloop.co.za beskikbaar hier.

Die donnerse Britte.

Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna bosse. Die legende gaan dat Henry baie suksesvol was met sy boerdery, en besluit het om dit te gebruik om iets te doen aan ‘n groot probleem in die bos.

Eintlik 2 groot probleme. Op daardie stadium is twee wilde spesies, wat nie hou van reëls en beheer nie, in die bosse ingejaag. Die olifante, en die Afrikaners. Ingejaag, of gaan wegkruip; ek is nie 100% seker nie. Die Afrikaners het hout gekap, en die Olifante het die Afrikaners rondgejaag in die bos. Hulle was moerig. Die olifante meen ek. Orals was op hulle geskiet, en kry hulle toe wegkruip plek in die Knysna bosse. Daar aangekom, besef die olifante dat dit nie so idillies is soos mense dit wil uitmaak nie, dis koud. Nat. Geen kos. En bedonderde Afrikaners kap die een boom na die ander af. Ek moet wel byvoeg dat hulle net gekap het wat hulle nodig gehad het. Die Afrikaners het omgegee vir die bos; dit was hulle beskerming en lewe.

Die Afrikaners het met groot moeite die hout tot in die dorp gekry, net om deur die hout handelaars uitgebuit te word. Sien, die hout handelaars het ook die plaaslike Woolies Foods van die dag besit, waar die houtkappers nie anders kon as om kos op skuld te koop nie. Die houtkappers is dan nooit vir hulle hout betaal nie, die inkomste is sommer van hulle skuld afgetrek. Duidelik ‘n belowende beroep, solank jy die hout handelaar is.

Dit het tot gevolg gehad dat die Afrikaners in die bos verarm het. Hulle het armblankes geword, van die soort wat mens nog steeds op die platteland en Patricia Lewis konserte sien. Patricia is dus die hout handelaar, maw. aan die regte kant.

So besluit Henry Barrington dis tyd dat iets gedoen moet word. Hy gesels met sy vriend in die parlement, en reken hulle die beste plan is om ‘n sy bedryf te vestig in die bos, dat dit die Afrikaners kan besig hou en geld genereer. Natuurlik kan die Afrikaners nie na hulle self kyk nie, en word daar besluit die Italianers is die regte mense om die Afrikaners in toom te hou. Seker maar omdat dit een bedonnerde nasie vat om ‘n ander in toom te hou. Wat ook al wou, die Italianers kom toe oor na Knysna met ‘n groot gejuig. Aan land gestap, besef hulle toe hier is moeilikheid. Eerstens is van die families belowe hulle gaan Amerika toe, en tweedens kom hulle gou agter dat die moerbei bome die verkeerde soort is, en gaan die plan nie werk nie. Die Italianers word toe vir alle praktiese doeleindes op ‘n stuk grond gelos om na hulle self om te sien. Geen Afrikaans of Engels magtig nie, met geen manier van inkomste nie, besef hulle toe hier is probleme. Nou die storie loop dat die Hollanders tot ‘n manier tot hulle redding gekom het, en om ‘n lang storie kort te maak, het die Italianers toe mettertyd deel van die Hollanders geword. Hulle het getrou onder mekaar en als wat daarmee saamgaan. Toe die Italianers eers met die Hollanders deurmekaar raak, kon hulle ook nie juis terug Italië toe nie, want daar is op hulle neergekyk. In Italië was baie van die mense suksesvolle sy boere, en toe hulle probeer terugkom met barbaarse Hollandse vrouens en mans, is daar besluit dat hulle nie meer goed genoeg is vir die volbloed Italianers nie.

Einde Augustus 2008 besluit ons om my Pa hulle halfpad van Oos-Londen af te ontmoet by Stormsrivier mond.

Wat jy inbring, vat jy uit.

Mr Delivery, Stormsrivier styl.

Rof, met ‘n blink kant, soos ‘n Afrikaner

Deur Jurgens van www.livethejourney.co.za en Douwe van http://www.karoospirit.co.za kom ons die Vrydag by Knysna bosse uit. Ons ontmoet vir Frank, wat baie vinnig vir ons vertel dat vandag die dag is wat ons die bos gaan leer ken soos ons nooit van geweet het nie. En hy was reg. Frank begin gesels. 3.5 ure later, is selfs my Pa stil, en dit wil gedoen wees. Frank vertel ons als van die bos wat ons nie geweet het agter die bome kan aangaan nie. Dis die ding. Mens dink, as jy gaan ry, dat jy jou kar in ‘n rat gooi, en ‘n paar ure lank bome kyk, en dan is dit dit. Jy kan dit beslis so doen, maar dan kan jy beslis net sowel by die huis bly, en die DVD kyk. Frank besit http://www.bhejane.com/. Hy het die natuurbewaring ouens genader en oorreed dat hy ‘n konsessie moet kry om mense, onder streng beheer, deur die bos te vat. Dit gebeur toe en hoop hulle binne die eerste jaar sal daar darem so 350 mense wees wat sou belang stel. Onderskatting is die wagwoord hier, want toe ons gegaan het, was daar al 750 mense deur die bos en die eerste jaar is nog lank nie agter die rug nie. Frank het die hele storie so beplan dat die bosmense ook voordeel trek uit die hele storie. Daar is met hulp ‘n restaurant by Diepwalle Bosbou Stasie op die been gebring, wat werk verskaf aan die mens van die omgewing. Op datum het meer as R70000 na die gemeenskap gevloei, wat my asem weggeslaan het.

Italianers: alwetend.

In die tyd wat Frank 3 radios pap gesels het, hoor ons hy is ‘n afstammeling van een van die oorspronklike Italiaanse families, ene Rabbolini. Hy vertel ook dat die storie vertel word in Dalene Matthee se Moerbeibos en al die hout treine in die bos gaan staan stil vir my. (Dankie aan Gert Vlok-Nel dat ek jou woorde kon buig).

http://maps.google.com/maps/ms?ie=UTF8&hl=en&msa=0&output=nl&msid=111241005141081359329.0004564aca00cc5ef949b

Ek besef ek het nog nooit in my lewe Dalene Matthee gelees nie. Hoe meer ek probeer dink daaroor, dat ek seker Fiela se Kind gelees het, hoe meer kan ek nie dink dit het ooit gebeur nie. Ek raak angstig en besluit dat ek dit moet regstel, want ‘n fout soos hierdie kan maak dat ek vriende verloor.

Terug in die Kaap koop ek Toorbos en is die boek my vriend vir die volgende paar dae.

Ek besef nou, dat as dit nie vir die donnerse Engelse was, wat gaan kak maak het met die Italianers 127 jaar gelede nie, het ek nooit Dalene Matthee gelees nie.

En daarvoor se ek dankie vir die Engelse en die Italianders, wat baie moeite gedoen het lank gelede om my ook beskawing toe te bring.

In my opinie kan die Engelse maar weer gaan moeilikheid maak met ‘n ander nasie, wie weet watse wonderlike dinge daaruit gaan voortspruit oor so 120 jaar. Enige iemand al Irakese boeke gelees?

As jy ‘n brandewyn-en-Coke 4×4 tipe ou is, bly weg. Hierdie toere is nie vir jou nie en is ek seker julle wat kan lees sal ook nie my blog lees nie. Hierdie begeleide toere is vir mense wat lus is om hulle lewens te verander. Saam met die regte gidse, kan ek jou dit waarborg.

Toer leier: Frank Carlisle.

http://www.bhejane.com/

Koste: R350 per persoon (dit sluit koffie en ‘n ete in. Ook, ‘n nuwe uitkyk op die bos.).

Bespreking gedoen deur http://www.livethejourney.co.za.

Opgewonde gemaak deur http://www.karoospirit.co.za

Informasie oor die Italianers: elsabeth@livethejourney.co.za

Vir Dalene. Jammer.

Ns. Hierdie storie is soos ek dit kan onthou, en sal daar beslis feite wees wat ek verkeerd het.  So lees ek byvoorbeeld dat een van Henry Barrington se kleinkinders reken die storie is heeltemal verkeerd. Lees meer by http://www.talkabouttown.co.za/talktownforum/showpost.php?s=11089fa5f9ace78a5641c1d766e3d9e6&p=734&postcount=2.

Skaap in honde klere
Onlangs weer lees ek een van my vriend Johan Bakkes se vele reis skrywes, en reg aan die begin maak hy weer half-skaam verskoning vir die feit dat hy gelukkig is. Snaaks, toe ek dit lees kon ek sy geluk aanvoel en weet waaroor hy so ‘n heuglike uitkyk oor die lewe het, maar nou waar ek in die bed sit met ‘n krampende maag en skryf, onthou ek net die hoofrede. Reis. Johan is dankbaar dat hy kan reis, want dit maak hom gelukkig.

Minder as ‘n maand na ons terugkeer na ‘n duinlose normaliteit, oorreed ek vir Eldre dat ons in die pad moet val. Daar is twee groot redes daarvoor, een: ek vrees met als in my hart dat my nuwe lewe wat op daardie 108m duin begin het, in ‘n sandstorm van korporatiewe papierwerk ‘n stille dood sal ondergaan en twee dat die Fortuner moet gewoond raak aan harde klippe onder sy voete.

Saterdag oggend skop af met ‘n haastige ontbyt in Matjiesfontein, ‘n rustige “Hallo” aan die naweek se vriende, en daar gaan ons grondpad toe.

So eindig ons op op Skurweberg, ‘n Karoo plaas naby Sutherland. Sutherland is snaaks. Snaaks as jy daar uit jou kar klim, want die lug ruik nie lekker nie.

Dit het my ‘n rukkie geneem om agter te kom dat die snaakse reuk juis daar is omdat die lug glad nie ruik nie; Sutherland het weens hoogte bo seespieël, geen besoedeling nie. Ek dink dis Stephen Hawking wat gesê het dat lig so vinnig beweeg, dat ons vir ‘n lang tyd gedink het dit beweeg glad nie. Slim mannetjie daai. Nou ja, dis ook dan die rede vir die sterrewag daar naby. Die lug is so skoon, dat die dorp wat so 30 of 40km weg is, se straat lampe verder van mekaar is as normaal, want anders gaan dit die teleskope beïnvloed.

Die aand slaap ons by Skurweberg, ‘n pragtige Karoo plaas.

[googlemaps http://maps.google.com/maps?t=h&hl=en&ie=UTF8&ll=-32.28985,20.382485&spn=0.003809,0.029182&z=15&output=embed&s=AARTsJpnOA3ioEtcI9rx_v7gyZqlolGTYw&w=425&h=350]

Volgens die internet gaan die temperatuur die nag erens tussen 0  en -9 wees. Ja, ek weet, dis nie baie akkuraat nie, maar vir ‘n Kapenaar is enige iets kouer as 5grade baie koud. Ek probeer dit tot my voordeel gebruik, en stel voor vir Eldre dat ons ons nuwe -2 grade (-5 in nood, wat dit ook al beteken) slaapsakke aaneen moet zip. Sodat ons mekaar kan warm hou, sien.

“Is jy foking mal? Dis -2 buite?”. My idee(s) word net daar afgeskiet, en als word koud.

Daardie nag word dit wel koud. Baie baie koud. Ons is nie gewoond aan slaapsakke nie, en nog minder aan sulke koue. Erens in die nag maak Eldre my wakker, en reken ons moet die slaapsakke aan mekaar zip, sodat ons kan lepel lê.

“Is jy foking mal? Dis -2 buite” is my antwoord. Daar is NIKS wat my uit daai slaapsak kry niks. NIKS. In hoofletters.

Ek word wakker die volgende oggend, en voel ge-ys. Ons gaan ry op wonderlike paaie, en raak bang.

Ons ry teen bergpasse uit, en ek bly bang.

Of so het ek gedink. Ek kom skielik agter dat my hoogtevrees, wat my al 4 keer laat reksprong het, en 2 keer by Dreunkrans in Hermanus laat afspring het, is nie met my nie. Sien, ek het al die dinge gedoen om my vrees weg te kry. Maar niks, die vrees het my omarm. Soos ons ry, kom ek agter ek kan ‘n meter ver van ‘n 100 meter afgrond ry, en nie bang wees nie.

Snaaks.

Hierdie snaaks laat my lag.

In Middelpos, sien ons vir die eerste keer Anatoliese skaap honde van naby. Hierdie reuse honde word op jong ouderdom van hulle Ma’s af weg gevat, en saam met skape gesit. Die brakke word dan letterlik groot as skape. Mens mag hulle nie roep nie, nie speel nie, niks nie. Dis skape in honde klere. Die honde sien hulle self dan as skape, en weens hulle grote, kan hulle jakkalse, cheetas, wolwe en ander roofdiere doodmaak wat dit naby hulle skaap familie waag.

Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer voel ek soos ‘n Anatoliese skaap hond. My hele lewe lank was ek ‘n skaap, maar hoe ouer en brawer ek word, hoe meer kom my brawe, werklike kant tevore.

Toer organiseerders: http://www.thejourney.co.za / jurgens@thejourney.co.za (HOOGS aanbeveelbaar)

Toer leier: Douwe Vlok van http://www.karoospirit.co.za / info@karootours.com (HOOGS aanbeveelbaar)

Wonderlike gaste plaase: http://www.skurweberg.co.za (HOOGS aanbeveelbaar)

Anatoliese skaap honde: http://en.wikipedia.org/wiki/Anatolian_Shepherd