Dit was aand, en dis nou oggend. Canyon Lodge naby die Visrivier Canyon in Namibie was ok, maar te duur vir wat jy kry. Klein dingetjies maak nie sin nie, soos dat jy byvoorbeeld n paar 100m stap na jou pragtige afgeleë huisie. Jy mag nie met jou motor soontoe ry nie, maar daar gekom [...]
Continue reading...27. December 2008
Eerste ongelooflike aanskou van die Visrivier Canyon. Dis redelik ver weg, en die IPhone kamera laat dit nie reg lyk nie. Ek weet wel waarna ons uitsien.
Continue reading...27. December 2008
Welkom Namibie. Net aan die regte kant (Namibie) van die grens bevind ons ons nou. Die pad is uitgestrek voor ons, en beloof goeie dinge ook. Ek hoop ek sien ‘n paar monster duine van naby. Ek kan ook die gif van die moderne lewe uit my begin voel vloei.
Continue reading...27. December 2008
Ons ry nou uit Springbok. Petrol en braai tang moet gou gekoop word, dan Noord Oewer
Continue reading...26. December 2008
Op die ingewing van die oomblik het ons besluit Namibie is die plek om te wees einde 2008. Fortuner is reg, danksy Wynland 4×4 en Bridgestone (nie Toyota nie). Vanaand slaap ons by Kleinplasie on Springbok. R550 vir 4 ster self catering; nie sleg nie. Die plek is pragtig. More slaat on Namibie, geen planne [...]
Continue reading...4. December 2008
My friend Tinus from Virtual Africa own’s the most beautiful photography of South-Africa. His website, www.virtualafrica.co.za publish spins of places all over the country. These are basically 360º views of places. He recently started publishing full screen virtual tours, and man, are they not impressive? Hop on over to Virtual Africa to see the Cape [...]
Continue reading...17. November 2008
Red = complaint received and forwarded to Toyota, but no response from them Blue = complaint received and forwarded to Toyota, and response received. Owner not happy yet. Green = complaint received and forwarded to Toyota, and response received. Owner happy. Type 0f vehicle (ie Fortuner 4.0) Toyota Fortuner 3.0 D4D 4×2 Car registration number [...]
Continue reading...7. September 2008
Op www.mooiloop.co.za beskikbaar hier. Die donnerse Britte. Teen 1881 het die Brit Henry Barrington al heerlik gebly in Portland Manor, net buite die Knysna bosse. Die legende gaan dat Henry baie suksesvol was met sy boerdery, en besluit het om dit te gebruik om iets te doen aan ‘n groot probleem in die bos. Eintlik [...]
Continue reading...21. August 2008
Ek het NIE ‘n idee wie hierdie geskryf het nie, maar dankie vir Karate Kallie wat dit aangestuur het. Niks in die lewe bring groter vreugde vir ‘n moeë vis-en-hoenderdieet as ‘n langnaweek in Namibia nie. Die oggend, middag en aandvleisvure brand hoog en die vet drup uit die vakansie baarde, dis ‘n geil besigheid [...]
Continue reading...29. July 2008
In my naïewe jeug was ek ‘n ingeskrewe meganiese ingenieurswese student by Stellenbosch. Daar het nie veel van dit gekom nie, maar daardie 4 jaar van waansin waarvoor my arme ouers moes betaal, het wel 2 groot nagevolge gehad. Een. Maak nie saak hoe sleg jy doen op universiteit nie; net die feit dat jy [...]
Continue reading...
28. December 2008
0 Comments