Tag Archive | "Hyundai"

Bang Toyota

Friday, October 3, 2008

2 Comments

My goeie vriend PJ “Blou Bul” van Zyl stuur vir my die brief. Nou die dag toe dit so lekker gereen het hier in Gordonsbaai het daar ‘n vreeslike snaakse ding gebeur. Ek was nogal daar om dit af te neem. Op die eerste foto staan daar ‘n Toyota, Hyundai en Pajero. Hulle was van plan om [...]

Continue reading...